A - Z verse

Aan Haar
Alles Joune
ANNETTE
Beeltenis
Betowerde Hart
Blomme
Blommetjie van die Velde
Bring ons terug
Buigsaam soos die groenriet
By Jou Gevind
Dankie
Die Bruilof
Die Brug
Die Dag van Rus en Lof
Die Kakkerlak
Die Ligbaan op die See
Die Pad wat ons Loop
Die Rus van 'n Swerfling
Die Swerwer
Die Taal van die Wind
Die Trimgimfees
Die Tuin van Geluk
Die Weerklank van My Hart
Die Wind, die Maan en Sterreliggies
Die Wind se vroeë Boodskap
Dit is sy, my Beminde
Drome
Droom en Dink en Lag
Droombeminde
Eensame aande
Ek het gevind
Ek slaan my oë op na die berg
Ek stuur vir jou
Ek verlang
Ek was my Liefde trou
ELIZABETH MARIA
Emosies
Goud Silwer en Juwele
Great Colossus
Groei
Heaven
HESTER SUSAN
Hoe lank nog
In die winkelsentrum
Indispensable man
Is daar niks groter
Jesus redder saligmaker
Kronkelgange
Kyk en weet
Lentedrome
Lewe uit Liefde
Lief en Leed in Lewe
Liefde aan haar
Liefdesbande
Lieflingsbeeld
Luime
My Hart behoort aan Jou
My Noointjielief
Mymering in die Maanskyn
Na denke
Nuwe Lewe
O Droombeeld - Jy!
O Liefdeglans kom lei vir my
Onder groene Wilgerbome
Ongevraagde liefde
Onrus
Ons Erfenis - die plaas
Ontwaking
Rotskolos
Saans
Sirkelgange
Skelm spoor van altzheimers
Slingergang
Sluimerlewe
Smarte
Sonnestrale
Telkens as
U weg
Uurglas
Vandag
Vergange
Vergeet-my-nie.
Verlange
Vir jou
Vir M
Vreug in die Natuur
Vrygekoop
Waarom?
Wat is die lewe?
Wat nou?
Wederkoms
Woelinge
Wrok van Eeue
'n Vader se brief aan sy dogter.

      Dan ook my dogter, is dit die lot van die vrou, En was dit so deur al die eeue, om haar man onderdanig te wees, hom te plesier en sy guns te soek. Ongelukkig vir albei het die vrou vandag so vêr bokant konvensie uitgeklim dat sy die sê wil hê en verwag dat hy haar guns moet soek en sy lewe so inrig dat hy altyd net haar plesier moet doen --- daarom die hoë getal gebreekte huwelike. As jy dan as vrou wil regeer oor jou man en jou huis, doen dit dan so dat die man altyd sal dink dat hy wel die hoof van die huis is en moet hom nooit laat voel dat hy alleen maar net daar is om die pot aan die kook te hou nie, maar dat hy ook 'n sê het in die bestuur van julle gesamentlike lewens. Raadpleeg hom in alles wat gedoen moet word en al is 'n sakie ook hoe netelig, laat hom voel dat hy jou gehelp het om dit op te los. Wees subtiel en oordeelkundig in jou aanspraak op hom en op sy tyd en probeer om nooit indien ooit, te neul nie. Probeer ook al is dit maar in 'n klein mate, belang te stel in sy doen en late en dit sluit sy werk in en veral in die dinge waarin hy belang stel, met ander woorde, moet nooit 'n demper plaas op sy belange nie, tensy hulle in 'n verkeerde rigting ontdooi, want so verwag jy ook dat hy ook in jou doen en late, vreugde en verdriet moet deel. Wees bly en verheug jou saam met hom in sy oorwinnings en wanneer hy 'n nederlaag gely het, is dit jou plig en plesier om hom aan te spoor en te bemoedig tot die volgende en beter oorwinning. Onthou dat 'n vrou 'n man kan maak of breek – breek dan net die slegte en swakke af en maak dit jou strewe om hom te maak, nie soos jy wil nie, maar na sy ideaal. Dit is in jou mag om hom te help om homself te laat geld, om sy ideale te verwesenlik, om die hoogste en die beste uit hom te voorskyn te bring weereens. Maar moet nie net vir julself lewe nie, dra julle deeltjie by tot die samelewing. Kies julle vriende sorgvuldig en, hou hulle en staan by hulle, maar moet nooit laat julle vriendskap goedkoop word nie. Laat dit van julle gesê word dat julle nie alleen net welbekende mense is nie, maar welbeminde en vooraanstaande, gesogte en hulpvaardige mense is; mense wat leiding gee en nie na willekeur rondgelei word nie.

      En wat die Godsdiens betref is my raad dat jy jou nie met 'n Godsdiens moet beklee nie, maar dat jy 'n kleed van God-saligheid sal aandoen, dat jy die Here wat jy dien, opreg sal dien en Hom sal ken in jou lewe. Dit is nie genoeg om net kerk-toe te gaan nie, maar jy en jou huis moet weet wie jul Skepper is en hom liefhê en dien. Dit is Hy wat aan jou lewe gee, van Hom het jy die liefde van jou lewensmaat, jou gesondheid, jou welstand, jou verstand, jou lewe, jou liefde, dit alles het jy te danke aan die Almagtige. Ek verwag nie dat jy 'n verwronge en bekrompe sienswyse van Godsdiens moet hê nie in teendeel moet jou geloof in God positief wees en nie met 'n negatiewe vrees vervul. jy moet altyd die vrymoedigheid hê om na God te gaan wanneer jy Hom nodig het vit watter rede ook al, met die volle vertroue en wete dat Hy jou wil en sal help in alle omstandighede.

Net so moet jy ook na hom kom wie hierdie briefie gepen het want hy is..... Jou eie Pappie.


Geskryf deur Joffie Janse van Rensburg in September 1965

..... klik om terug te gaan na eerste bladsy

Geestelike verse

Werk en strewe
Terugkeer
Daar waar Jesus is
By die kruis verby
Vyf gladde klippe
Die groot ek is van toe en nou
Vreemd'ling, kind of erfgenaam
Die hemel
Die weg, die waarheid en die lewe
Hy sal jou lei
Verkondig jou God!
Waarin ek glo
Sing kanarie
Sien op God!
Waarheen?
Kyk verby!
Ruines in die vreemde
Ester
Die erediens
Gedenk hom so!
Geloof en lof
Verby die jare
Rebecca - die bruid
Aan U vader
Die lig van geregtigheid
Vissers van mense
Dink aan die beloftes
Tel die dae
Vyf vroue
Verandering
Die blinde sien
Net wat hy sê
Ken jy die Here?
Ons gebed: Ons weg
Ons daaglikse brood
Watter vrede?
'n Lofgedig
Die Jubeljaar!
Die geeste van gister
As jy in jou ....
Om vry te wees
O! Kom na my
Hy kom weer!
So te volg
Alleen tussen vele
Op die berg van voorsiening
Die woord van God
Hou vas aan jou geloof!
Die soom van sy kleed
Vir my die hemel
God's werk
God het vlees geword
Jou God is op die troon
Die skadu van die kruis
Ek wil sien
Hom te sien
'n Ark tot redding
Bly en dankbaar
Sonskyn, skadu, dag en nag
'n Pinkster gebed
Die naam bo almal
Krag uit gebed
Die waarde van lof
Die wind, die vuur, die taal
Die stem van God
Hervorm en herskep!
Tot God's beskikking
Kruis die kruispad
Wagter, hoe lank?
Oorwinning!
Praat met my!
Krag in geloof
Vier Kersfees!
Wat kom?
Hy leef!

As ek die kruis aanskou
Bou en wy jou huis
Die ewigheidsweg
Die kruis in die middel
Drie-enig God, almagtig
Duisternis
Emmanuel!
God se son en dou
Gods genadedaad
In die begin
In Gods teenwoordigheid
Jou soeke
Met hanekraai
My lied my dank
My visioen
'n Hoë priester
Ons hoë priester
Ook vir my
Reddingshoop
Sing sy ere
Soek en ontvang
Spore
Sy naam is Heer!
Twyfel
U my deel
Verganklikhede
Versoeking en vergif'nis
Wonder jy soms?